1887

oa Agriprobe - 'Baba'-groentes : gaan dit groot word?

Volume 5, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die meeste baba-groentes is heeltemal volwasse miniatuur groentes en ander is onvolwasse groentes wat geoes word voordat volwassenheid bereik word. Hierdie groente is net so voedsaam soos groente van normale grootte en is gewoonlik sagter en het 'n meer delikate smaak. Die produksie van baba-groente is relatief nuut. Navorsing is in die 1960's tot vroeg in die 1970's gedoen waarna dit basies tot 'n einde gekom het aangesien die supermark-verspreidingssisteme van daardie tydperk nie so gesofistikeerd was soos vandag nie en die bevriesing, waarvoor die baba - groentes oorspronklik ontwikkel is, te duur was as gevolg van ontoe-reikende masjienerie. Die verbruiker van die sestigs en vroeë sewentigs was ook nie ingestel op baba-groentes nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/5/4/EJC18917
2008-12-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error