1887

oa Agriprobe - Stikstofbemestingsbestuur van aangeplante weidings onder besproeiing

Volume 6, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Stikstof (N) is die enkele plantvoedingselement wat gewoonlik in die grootste hoeveelhede deur plante benodig word en oefen 'n prominente invloed op die produktiwiteit (droëmateriaalproduksie / ha / dag) en proteïeninhoud (%) van weidings uit. Tien ton (droëmateriaal) Italiaanse raaigras, kikoejoe en witklawer sal byvoorbeeld ongeveer 450, 350 en 480kg stikstof onderskeidelik bevat. Die geweldige styging in stikstofbemestingskoste op aangeplante weidings onder besproeiing noodsaak die produsent om te verseker dat die toegediende stikstof effektief deur die weiding benut word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/6/1/EJC18929
2009-03-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error