1887

oa Agriprobe - Kongres oor klimaatsverandering bring internasionale kenners na Wes-Kaap

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die landbousektor in die Wes-Kaap gaan ongetwyfeld die effek van klimaatsverandering op landbouproduksie moet verstaan, bestuur en verhoed, ten einde volhoubaar en winsgewend in die toekoms te produseer. Gedurende Januarie vanjaar is die Provinsiale Klimaatsverandering Strategie en Aksieplan bekendgestel en volgens Dr. Ilse Trautmann, Direkteur: Tegnologie, Navorsing en Ontwikkelingsdienste en koördineerder van die Department van Landbou Wes-Kaap se Klimaatsverandering Aksieplan, moet die fokus nou op landbou en sy aksieplanne vir die toekoms val. Verskeie programme, projekte en inisiatiewe sal deel uitmaak van hierdie aksieplan van die Departement.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/6/3/EJC18960
2009-12-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error