1887

oa Agriprobe - Hervestigingmoontlikhede van Roggras en ander spesies in die Roggeveld

Volume 6, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Talle plase in die Roggeveld se veld is oor die laaste twee eeue uitgetrap en smaaklike plante uitgewei. Baie plase het oulande wat in onbruik verval het as gevolg van ekonomiese toestand. Hierdie lande kan gebruik word om smaaklike plante op te vestig om sodoende saad te oes wat weer in die veld ingesaai / geplant kan word, of daar kan 'n verskeidenheid spesies geplant word om die produktiwiteit van die land te verhoog en dit weer by die veld in te skakel as deel van die beweidingstelsel. Sodoende verbeter die biodiversiteit en die weikapasiteit, as goeie bestuur oor die langtermyn toegepas word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/6/3/EJC18961
2009-12-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error