1887

oa Agriprobe - Faktore wat die voorkoms van putjieskade op volstruisvelle kan beïnvloed

Volume 7, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die volstruisbedryf is 'n belangrike landboubedryf vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Die bedryf is veral belangrik in die Wes-Kaap, waar die grootste konsentrasie kommersiële volstruise aangetref word. Dit is grootliks 'n uitvoerbedryf, wat staatmaak op die uitvoer van vere, vleis en leer. Volstruisleer word verder beskou as uniek en eksoties en is gevolglik 'n luukse produk wat 'n belangrike bron van inkomste vir volstruisprodusente is (Engelbrecht et al., 2009).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/7/4/EJC19020
2010-12-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error