1887

oa Agriprobe - Die invloed van populasiedigtheid en vloerspasie van dagoud volstruiskuikens (Struthio Camelus) op hul gedrag, inname en groei

Volume 8, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die invloed wat kuikendigtheid op die gedrag, inname, groei en oorlewing van volstruiskuikens het, is ondersoek. Twee honderd volstruiskuikens is in groepe met kuikendigthede van 5, 10, 15 en 20 kuikens per 4m2 elk, met vier herhalings vir elke groepgrootte verdeel. Die kuikens is binne 'n omgewingsbeheerde kuikenhuis op die Kromme Rhee proefplaas naby Stellenbosch grootgemaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/1/EJC19031
2011-03-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error