1887

oa Agriprobe - Die onderbou van 'n suksesvolle melkery

Volume 8, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

'n Fyn balans is nodig vir finansiële oorlewing van 'n melkery. Melkboere is aan die uitsetkant prysnemers terwyl insetverskaffers na hul eie brutomarges kyk. Veranderinge in melkpryse en insetkostes is groot besprekingspunte en dit vorm die emosionele toestand van die bedryf. 'n Daling in die melkprys het dikwels tot gevolg dat 'n aantal produsente die bedryf verlaat. Ander produsente vergroot weer hul melkkuddes om 'n groter jaarlikse omset te verkry. Wêreldwyd kom dieselfde tendens voor en produsente vra dieselfde vrae oor hoe om te oorleef. Produsente moet konsentreer op daardie faktore wat direk onder hul beheer is. 'n Melkery is 'n intensiewe onderneming met hoë insetkoste en 'n hoë vlak van wetenskaplike en praktiese kennis is nodig om dit suksesvol te bedryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/1/EJC19039
2011-03-01
2019-10-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error