1887

oa Agriprobe - Volhoubare landbou - waarom die fokus hierop?

Volume 8, Issue 1
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Wêreldwyd het 'n bewuswording ontstaan dat die wêreld se natuurlike hulpbronne (soos bv. olie as die wêreld se gewildste energiebron) beperk is. Die gebruik van natuurlike hulpbronne, wat ten alle koste beskerm moet word, word meer dikwels beskadig as wat besef word. Voorbeelde soos kernbomme, die Chernobyl ontploffing, osoonlaagbeskadiging, oorbeweiding, erosie, ens. is maar enkele maniere waarop natuurlike hulpbronne beskadig word. Die bevolkingsaanwassing plaas al hoe meer druk op die kwessie van verstedeliking (goeie landbougrond, noodsaaklike ekosisteme ens. wat verlore gaan), verarming, bevolkingsaanwassing wat voedsel verlang, natuurverskynsels wat nie beheer kan word nie (hael, droogtes, vloede ens.), wat 'n wye reeks gevolge het soos hongersnood, agteruitgang van grond en water, verlies aan unieke habitatte, wat weer impakteer op swak bestuur van die hulpbronne omdat dan uit nood opgetree moet word. Moet dan ook nie vergeet van klimaatsverandering/aardverwarming wat op almal se lippe is nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/1/EJC19044
2011-03-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error