1887

oa Agriprobe - Broeitome, die aangewese stelsel vir volstruise - 'n gevallestudie

Volume 8, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Kommersiële volstruisboerdery word reeds sedert 1863 in Suid-Afrika beoefen. Aanvanklik was die produksie van vere die hoofbron van inkomste. Vanaf ongeveer 1970 het die klem na die produksie van leer en vleis verskuif. Die inkomste uit vere het om verskeie redes drasties gedaal. Die volstruisbedryf bestaan vandag tipies uit 'n kernkudde broeivoëls wat eiers produseer. Ongeveer 90% van hierdie eiers word kunsmatig uitgebroei. Kuikens word grootgemaak vir die slagmark.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/2/EJC19060
2011-06-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error