1887

oa Agriprobe - Ekstensiewe boerdery : navrae aan die veldnavorsingspan

Volume 8, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Ekstensiewe veeboerderyplase in die Wes-Kaap en veral in die Kaapse Wynland distrik word meer en meer deur sakemanne in Kaapstad gekoop om in 'n wildplaas te omskep, hetsy vir private doeleindes of vir toerisme-ontwikkeling. So is gevind uit navrae wat die veldnavorsingspan van Wes-Kaapse Departement van Landbou die afgelope 5 jaar ontvang het. Hierdie inligting is nie versamel deur 'n navorsingsprojek nie, maar is 'n toevallige profiel, opgestel uit die groep van mense wat ons genader het vir advies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/3/EJC19067
2011-09-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error