1887

oa Agriprobe - Wes-Kaapse navorsers kuier by die Oewerkonyne in die Noord-Kaap

Volume 8, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

'n Navorsingsgroep van die Instituut vir Plantproduksie en Nortier Navorsingsplaas het in Junie 'n besoek aan die Oewerkonynhabitat-rehabilitasieprojek op Loxton in die Noord-Kaap gebring op uitnodiging van Ryno Erasmus, 'n senior veldbeampte (Foto 1). Die projek, wat deel vorm van die Oewerkonyn Werkgroep, onder beheer van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, bedryf hier 'n kwekery waar hulle saad en plante inheems tot die habitat van die Oewerkonyn vermeerder. Hierdie plante en sade word dan weer gebruik om gedegradeerde Oewerkonynhabitatte te rehabiliteer op plase waar boere wel 'n rol wil speel in die bewaring van die konyne. 'n Verdere oogmerk is ook om bykomende korridors te skep tussen die bestaande gunstige habitatte wat geïsoleer van mekaar geleë is, om sodoende migrasie en oorlewing van die Oewerkonyn te bewerkstellig, veral in die lig van verwagte klimaatsverandering in die streek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/3/EJC19073
2011-09-01
2020-09-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error