1887

oa Agriprobe - Die invloed van behuisingstipe en vloerbedekking op die groei en oorlewing van volstruiskuikens tot op een maand

Volume 8, Issue 4
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die volstruisbedryf word wêreldwyd gekortwiek deur hoë mortaliteite onder volstruiskuikens (Smith, 1993; Button et al., 1996; Glatz & Miao, 2008). Dit is 'n aanduiding dat die kunsmatige omstandighede waarin die kuikens grootgemaak word in kommersiële stelsels, nie ideaal is nie. Die onvermoë van die kuikens om aan te pas by hierdie kunsmatige omgewings veroorsaak waarskynlik stres wat aanleiding gee tot die hoë mortaliteite (Cloete et al., 2001). Die suksesvolle grootmaak van volstruiskuikens is daarom 'n groot uitdaging en vereis bestuur van hoogstaande gehalte, asook 'n omgewing wat geskik is vir optimale groei en ontwikkeling (Deeming et al., 1996; Cooper, 2000).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/8/4/EJC19089
2011-12-01
2020-12-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error