1887

oa Agriprobe - Glifosaat-onkruiddoder - is dit werklik veilig?

Volume 9, Issue 2
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Glifosaatbevattende onkruiddoders word wêreldwyd vir onkruidbeheer gebruik. Hierdie onkruiddoder word beskou as 'n lae-toksiese produk, maar daar heers tog kommer oor die langdurige effek daarvan op lewende organismes. Die internet en populêre media verwys na moontlike gevare van glifosaat. Grondmikrobes speel 'n belangrike rol in die afbraak van landbouchemikalieë. Sommiges boere meng suiker of melasse met onkruiddoders ten einde die moontlike nadelige effek daarvan op voordelige grondmikrobes te verminder, deur hulle van 'n eenvoudige koolstofbron te voorsien. Die effek van glifosaat met en sonder die byvoeging van sukrose, is op sommige aspekte van die mikrobiologiese gemeenskappe in die grond in hierdie ondersoek bepaal. Grondmonsters is by drie geleenthede geneem, naamlik: voor, 'n week na en 20 dae na behandeling. Hierdie grondmonsters is daarna gebruik vir die meting van kweekbare protosoë (mees-waarskynlike-getal) en metaboliese potensiaal van hoofsaaklik die bakteriese grondgemeenskap (). Die byvoeging van suiker het nie 'n betekenisvolle effek gehad op die werking van die onkruiddoder nie. Terwyl glifosaat wel die metabolisme van die grondbakterieë beduidend verander het, het die bakteriegemeenskap na 20 dae, waarskynlik as gevolg van natuurlike prosesse, herstel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/9/2/EJC125774
2012-06-01
2020-10-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error