1887

oa Agriprobe - Agterpakhuis/ Nardouwsberg velddag

Volume 9, Issue 3
  • ISSN : 1810-9799

 

Abstract

Die Landbouverenigings van Agterpakhuis en Nardouwsberg het vanjaar hul eerste veldren aangebied, in samewerking met die Wes-Kaapse Departement van Landbou, tydens hul jaarlikse boeredag by Drilrivier. Die dag het ook praatjies ingesluit oor grondbewaringswetgewing en dienste wat deur LandCare gelewer word, naamlik dieregesondheid en 'n demonstrasie van die skaapwagtertjiestelsel. Die veldren was vol uitdagings en kennis en bestuursvernuf van die deelnemers is behoorlik getoets.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/agriprob/9/3/EJC132033
2012-12-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error