1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Oor die skryfwyse van Afrikaans I : taalrubriek

Volume 56 Number 4-2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die - algemeen bekend as die - gee sedert 1917 die toon aan vir die spelling van Standaardafrikaans. Die maak 'n onderskeid tussen en . Spelling behels watter letters in 'n woord gebruik word en hoe, en 'n mens kan dus sê dat met twee d's en twee l'e gespel word. Daarenteen het skryfwyse dit oor die vraag of bepaalde kombinasies vas aan mekaar of los van mekaar geskryf word. Afrikaans, soos baie van sy stamgenote in die Germaanse taalfamilie, volg 'n stelsel waarin samestellings vas geskryf word, d.w.s. een woord uitmaak. (Ongelukkig is daar heeltemal te veel adverteerders wat graag Afrikaanssprekendes se klandisie wil bekom, maar hulle skynbaar nie steur aan hierdie eienskap van Standaardafrikaans nie.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/2016/Issue-4_2/EJC199907
2016-12-15
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error