1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Verwoerd: Só onthou ons hom (Hersiene uitgawe), Wilhelm J. Verwoerd (Red.) : boekbespreking

Volume 56 Number 4-2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Op 6 September 2016 was dit presies vyftig jaar gelede dat Demitrio Tsafendas tydens 'n Volksraadsitting met vier dolksteke 'n einde aan dr. H.F. Verwoerd se lewe gemaak het. Dit was dus gepas dat Verwoerd: Só onthou ons hom, wat in 2001 by geleentheid van die honderdste herdenking van dr. Verwoerd se geboortedag, 8 September 1901, verskyn het, 'n bygewerkte heruitgawe beleef het. In dieselfde week waarin ek hierdie resensie-eksemplaar ontvang het, het ek ook in my posbus 'n eksemplaar van Stephen M. Goodson se (Selfuitgawe, 2016 - verkrygbaar by abolishhusury@sonicmail.co.za) gevind. Die saamlees van hierdie twee publikasies was 'n verrykende ervaring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/2016/Issue-4_2/EJC199908
2016-12-15
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error