1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Swanesang. Die einde van die Kompanjiestyd aan die Kaap, 1771-1795, Karel Schoeman : boekbespreking

Volume 56 Number 4-2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hierdie boek is die agste en laaste deel van die reeks , geskryf deur Karel Schoeman. Die boek dek die tydperk vanaf die dood van Rijk Tulbagh in 1771 tot en met die eerste Britse besetting van die Kaap in 1795. Die boek volg naatloos op sy voorganger . Die drie goewerneurs van die laaste tydperk van die VOC was die aanvanklik waarnemende goewerneur J.A. van Plettenberg (1771-1785), C.J. van de Graaff (1785-1791) en A.J. Sluysken (1793-1795).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/2016/Issue-4_2/EJC199909
2016-12-15
2019-08-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error