1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Anderkant verstaatlikte konstitusionalisme : debat

Volume 56 Number 4-2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Openbare regeringsgesag, wat binne 'n konstitusionele orde uitgeoefen word, is 'n deurlopende essensie van die politiek en die konstitusionele reg. Die huidige territoriale staat, waarin ons ons tans bevind, is bloot een van verskeie verskyningsvorme waarbinne openbare gesag uitgeoefen word. Dit is nie permanent nie. Ingelui deur Engeland en Frankryk het die territoriale staat 'n duidelik aanduibare ontstaan gedurende die sestiende en sewentiende eeue beleef en as historiese verskynsel is dit onvermydelik bestem om ook tot 'n einde te kom. Diegene wat met die territoriale staat omgaan asof dit bykans a-histories en tydloos is, kan hulself gerus daaraan herinner dat selfs Thomas Hobbes wat die magtige Leviatan in goddelike terme beskryf het, darem begryp het dat dié god oplaas 'n tydelike - sterflike - god is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/2016/Issue-4_2/EJC199912
2016-12-15
2019-08-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error