1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Hermeneutiek, sisteme en state : debat

Volume 56 Number 4-2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


In this short response to academics from the so-called Dooyeweerd school of thought, it is argued that their hermeneutical approach is marred by an ahistorical and essentialist reading of the philosophical tradition; due to the aprioristic and formalistic nature of their system they are prevented from responding fully to the crises of the contemporary state; and that the very same system, more specifically, prevents them from providing the grounds for a democratically based politics of community self-reliance ().

In hierdie bondige antwoord aan akademici vanuit die sogenaamde Dooyeweerdse skool van denke word aangevoer dat hulle hermeneutiese benadering deur 'n onhistoriese en essensialistiese vertolking van die filosofiese tradisie aan bande gelê word; dat die aprioristiese en formalistiese aard van hul denksisteem hulle daarvan weerhou om ten volle op die krisisse van die huidige staatlike bedeling te antwoord; en dat hulle denksisteem in die besonder nie in staat is om gronde vir 'n demokratiese politiek van gemeenskapselfstandigheid aan te bied nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/2016/Issue-4_2/EJC199913
2016-12-15
2019-08-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error