1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Eerste Europese reisigers in Suidelike Afrika.
Stranding van die São João, O.J.O. Ferreira : book review

Volume 42, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In die eerste maande van 1553 het 'n geselskap van 500 skipbreukelinge van die Portugese skip die oorland en te voet die tog uit die suide van Natal na Delagoabaai aangepak. Op 23 Mei 1553 het net 25 oorlewendes (8 Portugese, 14 manlike slawe en 3 slavinne) Mosambiek-eiland bereik. Sommige van die res het iewers langs die pad agtergebly en deel van die plaaslike bevolking geword, terwyl die res of van honger en uitputting gesterf het, of vermoor is. Die verhaal van hulle ontberinge is al lankal bekend en die herinneringe van een van die oorlewendes is opgeteken en op verskillende plekke en tye gepubliseer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/42/2/EJC19821
2002-06-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error