1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Verdediger, verspieder of voorloper?
Penvegter - Piet Cillié van , J.C. Steyn : book review

Volume 42, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die verskyning van Jaap Steyn se tweede biografie oor 'n betekenisvolle Afrikaanse intellektuele figuur van die twintigste eeu is 'n aanduiding van die belangstelling wat biografieé van niepolitieke figure tans in Afrikaanse geledere geniet. Sy monumentale werk oor N.P. van Wyk Louw, hierdie biografie oor die legendariese Piet Cillié en die skepping van 'n hele -kultus, te same met J.C. Kannemeyer se biografieé oor boeiende figure wat belangrike plekke in die geskiedenis van die Afrikaner verteenwoordig (Langenhoven, Opperman, Leipoldt, Uys Krige) skep die moontlikheid om 'n nuwe insig in die Afrikaner se geskiedenis te ontwikkel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/42/2/EJC19822
2002-06-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error