1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Jan Smuts and his contemporaries, O. Geyser : book review

Volume 42, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Ockie Geyser, emeritus professor in Geskiedenis aan die Vrystaatse Universiteit, spesialiseer in die geskiedenis van die Britse Statebond. Hierdie gelyktydige publikasie in Johannesburg en Londen van sy studie oor aspekte van genl. Jan Smuts se internasionale rol, betree 'n terrein van studie oor Jan Smuts waaroor daar nog relatief min gepubliseer is. Dit is nie 'n studie van Smuts se rol in die internasionale politiek nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/42/4/EJC19837
2002-12-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error