1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Lae wolke oor Mosambiek : 'n Reisboek, Johann Lodewyk Marais : book review

Volume 43, Issue 3_4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Reisbeskrywings en -verhale is geen onbekende literatuursoort in Afrikaans nie en dikwels is dit juis gevierde skrywers wat hul hande hieraan waag. Bekend is byvoorbeeld die verdienstelike reisjoernale van digters so uiteenlopend soos Leipoldt en Ernst van Heerden, maar Johann Lodewyk Marais (tewens self digter) se literêre voorgangers is eerder Sangiro, W.A. de Klerk en veral Elsa Joubert. Hulle almal het rondgereis in Afrika en hul werk bied, naas boeiende verslae oor fauna en flora, dikwels ook belangrike antropologiese insigte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/43/3_4/EJC19858
2003-09-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error