1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - kort 'n bietjie uitwanning.
Skryf Afrikaans van A tot Z : Die essensiële gids vir taalgebruikers, D. Müller : book review

Volume 43, Issue 3_4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit is 'n byna natuurlike ontwikkeling vir taalpraktisyns wat in hegter of losser verband saamwerk, om mettertyd sekere riglyne te begin ontwikkel waarvolgens hulle hulle werk doen. Dit maak besluitneming dikwels gouer en makliker, en bevorder uiteindelik eenvormigheid en konsekwentheid. So ontstaan mettertyd 'n bepaalde manier van dinge doen - wat soms die "huisstyl" of huisreëls genoem word. is wesenlik 'n teboekstelling van so 'n huisstyl, wat, blykens die Voorwoord, oor baie jare vir die publikasies van Media24 ontwikkel is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/43/3_4/EJC19859
2003-09-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error