1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Armoede in Suid-Afrika, deur Sampie Terreblanche : kommentaar

Volume 44, Issue 2_3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Sampie Terreblanche het in hierdie interessante en hoogs leesbare oorsig van armoede in Suid-Afrika verskeie belangrike aspekte van die probleem aangeroer. Die waarde van sy ontleding lê veral daarin dat hy die wisselwerking van politieke en ekonomiese kragte deurgaans in aanmerking neem om die veelkantige sosio-ekonomiese dimensies van die armoedeprobleem te belig. Die historiese kragte wat die agtergrond van wit en swart armoede skep is indringend ondersoek en veral die veranderende sosiopolitieke en ekonomiese landskap sedert 1973 word insiggewend vertolk. 'n Parallellopende beeld van swart en wit middelklas, waar die inkomstegaping vernou, neem vorm aan. Teenoor hierdie patroon staan die sywaartse, selfs dalende grafiek van die swart proletariaat. Na 1994 neem nog 'n patroon vorm aan: armerwordende wit mense, veral Afrikaners.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/44/2_3/EJC19879
2004-06-01
2019-08-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error