1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Johanna Brandt en die kritieke jare in die Transvaal 1899 - 1908, Rita van der Merwe : book review

Volume 45, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit is besonders dat daar ná die "amptelike" herdenkings van die Engelse Oorlog van 1899-1902 steeds nuwe geskrifte en herdrukke rondom die era van die ABO gepubliseer word. Juis Protea Boekhuis het hierin geen geringe rol gespeel nie.


Die betrokke publikasie sluit in: 'n benutbare inleiding, inhoudsopgawe, addendum, bibliografie, notas per hoofstuk, 'n register en enkele foto's. Dit álles maak 'n stewige akademiese indruk. Die leestrant bly nietemin soepel. Opvallend is verder die argivaliese bronne en amptelike publikasies wat benut is plus eindelose koerant- en tydskrifbydraes, en dan natuurlik die magdom inligting van Johanna Brandt self wat deur haar oor jare versamel of in haar dagboeke aangeteken is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/45/1/EJC19900
2005-03-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error