1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die ontluikende kuberwêreld : voorwoord

Volume 45, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Tegniese ontwikkelinge gedurende die afgelope dekades is besig om 'n impak van groot omvang op alle lewensfasette en -gebiede uit te oefen. Dit is as 't ware besig om 'n nuwe wêreld, of, selfs nuwe wêrelde, te skep. In hierdie wêreld is kennis, inligting en kommunikasie van kardinale belang, vandaar ook die gedagte van 'n kennis- of inligtingsamelewing; of miskien selfs 'n kubersamelewing. 'Wêreld' is 'n heel besondere term wat nog altyd die gedagtes van mense besig hou. Selfs filosowe het hulle hiermee bemoei.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/45/2/EJC19927
2005-06-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error