1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Ek ken jou goed genoeg. Die briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw 1936-1939, ingelei en versorg deur J.C. Kannemeyer en Andere : book review

Volume 46, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

'n Pas-verskene uitgawe van die literêre tydskrif, Stilet, (XVI:2, September 2004) word in die geheel gewy aan die edisiewetenskap, soms ook die edisietegniek genoem. In Brittanje en die VSA enersyds en op die Europese vasteland andersyds, veral in Duitsland en Nederland, het hierdie vertakking van die literatuurwetenskap 'n trotse tradisie. Talle prag-uitgawes van die versamelde werke van belangrike skrywers het reeds die lig gesien, en histories-kritiese uitgawes en leestekste verskyn gereeld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/1/EJC19949
2006-03-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error