1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Relativisme : voorwoord

Volume 46, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hoewel die moderne era sedert die Renaissance en veral tydens die eeu van die Verligting () in die teken gestaan het van 'n ongebreidelde vertroue in die moontlikhede van die (natuurwetenskaplike) , het reeds die smeltkroes van die Romantiek aanleiding gegee tot 'n relativering van die universeel-geagte rasionaliteit van die mens. Die klem op unieke historiese omstandighede sou gedurende die negentiende eeu daartoe lei dat die ganse kultuur van die mens uiteindelik in terme van historiese relatiwiteit gewaardeer is - 'n ontwikkeling wat onder die benaming van die historisme sy beslag gekry het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/1/EJC19961
2006-03-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error