1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Nietzsche Wörterbuch. Band 1 : Abbreviatur-einfach, onder redaksie van The Nietzsche Research Group (Radboud Universiteit, Nijmegen), o.l.v. Paul van Tongeren, Gerd Schank en Herman Siemens : book review

Volume 46, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In 'n bekende aforisme uit skryf Nietzsche dat 'n mens moet leer om hom stadig en versigtig te lees. Om die waarheid te sê, hy beskryf homself as : iemand wat juis die leser onderrig in die kuns van stadig lees. Laasgenoemde beteken om tegelykertyd vooruit- en terugskouend te lees, met oop deure en delikate vingers en oë, nie in die haas van 'n arbeider wat so gou as moontlik die vrugte van sy of haar arbeid wil pluk nie, maar met 'n filologiese respek vir die nuanses van elke woord.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/2/EJC19963
2006-06-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error