1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - No lesser place. The taaldebat at Stellenbosch, Chris Brink : book review

Volume 46, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Hierdie boek is op Maandag 6 Maart 2006 deur 'n leiersfiguur in die ANC en tans President van die Afrikaanse Handelsinstituut, iemand wat onder andere in Afrikaans gedigte geskryf het, mnr. Matthews Phosa, aan 'n fyn geselekteerde gehoor bekend gestel. Die tydsberekening van hierdie oorhaastig gedrukte boek (daar is 'n aantal bladsye wat groot wit spasies binne sinne vertoon) is nie sonder betekenis nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/2/EJC19964
2006-06-01
2019-12-07

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error