1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - François Renier Duminy 1747-1811 : French mariner and South African pioneer, Andrew Duminy : book review

Volume 46, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

François Renier Duminy is die stamvader van die Duminy-familie in Suid-Afrika. Hy is op 4 Oktober 1747 in die Franse hawestad Lorient gebore. As jeugdige het hy by die Franse handelsvloot aangesluit, offisier geword en is uiteindelik tot kaptein bevorder. Hy het die Kaap - destyds nog onder Nederlandse beheer - by talle geleenthede besoek. Tydens een van dié besoeke is hy op 2 Februarie 1777 met Johanna Margaretha Nöpthling (1757-1807) getroud.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/3/EJC19986
2006-09-01
2019-08-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error