1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Van Wyk Louw 100 - enkele brokkies terugkyk : skets

Volume 46, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Selfs nou, so baie jare na Van Wyk Louw se dood, val daar nog stukkies gesprek uit my verouderende geheue. Ek bedink dit en ek wonder hoeveel daarvan ek na papier se effens grotere permanensie toe durf vat. Want staan dit daar, deur my neergeskryf na diep in die dertig jaar se verdowwing en verdraaiing, dra dit dalk net die altyd halfpad-valsheid van herinnering; die indrukke van ook al toeka se her - toe jy jeugdig, domastrant-krities of klakkeloos-bewonderend na iemand soveel groter en ryper geluister het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/3/EJC19999
2006-09-01
2019-08-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error