1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Hulde aan N.P. van Wyk Louw : voorwoord

Volume 46, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

"Hy het net ten dele gesterf - aspekte van hom bly springlewendig." So sê Peter Louw, die digter se seun wat saam met sy suster Reinet die testamentêr-aangestelde trustees van die literêre nalatenskap is. En dit is waar: Louw se geboortejaar 100 jaar gelede bring 'n golf van herdenkings en herwaardering van 'n groot digterskap -'n verering mee. In September 2005 het hulde naamlik vanuit 'n onverwagte oord gekom toe die Orde van Ikhamanga (Goud) postuum deur pres. Thabo Mbeki aan Louw toegeken is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/3/EJC20001
2006-09-01
2019-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error