1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die konsentrasiekampe, J.C. Otto : book review

Volume 46, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Sedert die veertigerjare het Afrikaanse historici indrukwekkende navorsing gedoen oor onderwerpe wat die Afrikanernasionalistiese sentimente aangevuur het. JC Otto se werk, , moet onder hierdie werke geklassifiseer word. Eerstens omdat dit verteenwoordigend is van die tyd waarin die boek geskryf is en natuurlik die bevordering van Afrikanernasionalisme, vandaar die gebruik van woorde soos "Kakies" en "Tommies" as verwysing na lede van die Britse magte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/4/EJC20003
2006-12-01
2019-08-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error