1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Merwe Scholtz - 'n terugblik

Volume 46, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

As 'n mens aan Merwe Scholtz as mens, wetenskaplike en digter terugdink, doem daar onwillekeurig 'n beeld voor jou op van skerpsinnigheid en veelsydigheid, met joviale gemaklikheid nie ver uit die buurt nie. Dit is ook die beeld wat na vore gekom het vanuit die huldigingsbundel wat aan hom opgedra is by geleentheid van sy 65ste verjaarsdag op 8 Julie 1989: Op die wyse van die taal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/4/EJC20005
2006-12-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error