1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Moedertaalonderrig : voorwoord

Supplement 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Gedurende die afgelope jare - veral in 2004 en 2005 - was daar in Suid-Afrika ongekende taaldebat rakende moedertaalonderrig en taalbeleid. In Augustus 2005 is 'n beraad aangebied op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat, waartydens verskeie kundiges opgetree het.


Die beraad en hierdie publikasie (en 'n beoogde populêre bydrae geskoei op die publikasie) het ten doel om ouers en onderwysers te bemagtig met kennis in antwoord op die foutiewe populêre aannames rondom moedertaalonderrig en die rol van byvoorbeeld Engels in die opvoeding van kinders in Suid-Afrika en elders in die wêreld. Die uiteenlopende benaderings en aanpak tot die navorsing wat hier aandag ontvang, het voorts juis ten doel om verskillende aspekte in die moedertaaldebat te belig, wat insluit taalbeplanning en taalgeskiedenis, opvoedkundige praktyk en beginsels, regeringsbeleid en taalbeleid, politieke klimaat en taalverandering asook regsimplikasies en taalbeleid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/46/sup-1/EJC19984
2006-06-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error