1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Mediologie en hermeneutiek

Volume 47, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Met die verloop van bykans twee dekades het Régis Debray 'n nuwe studieveld, genaamd mediologie, ontwikkel. Terwyl hy betoog vir 'n afgrensing van hierdie veld van semiologie, sosiologie, geskiedenis, kommunikasieteorie en ander menswetenskappe, ontvang hermeneutiek dikwels net vyandigheid van hom. Hierdie artikel het ten doel om die verwantskap tussen mediologie en hermeneutiek, wat naamlik in hulle aandag aan simboliese effektiwiteit sentreer, uit te wys. Drie areas van konvergerende belang word geïdentifiseer en bespreek: 1 / die wedersydse implikasie van die tegniese milieu en die wêreld van tegniek, 2 / die proses van outonomisering en her-toeeiening van media of van tekste en 3 / waaksaamheid in politiek.


Mediology, founded by Régis Debray, is a new science that sets itself the goal of understanding how ideas are transmitted and become effective. It clearly stands in close relationship to hermeneutics, but this relation has not been explored yet. This article aims to indicate the affinity between mediology (represented here by Debray) and hermeneutics (for which Ricoeur has been chosen as representative), which centres on attention to symbolic efficiency. Three areas of converged interest are identified and discussed: 1/ the mutual implication of the technical milieu and the world of technics, 2/ the process of autonomisation and re-appropriation of media or texts and 3/ vigilance in politics.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/1/EJC20017
2007-03-01
2020-03-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error