1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voetligte en applous, Danie Botha : book review

Volume 47, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

deur Danie Botha bied die leser 'n breë oorsig van die beginjare van die Afrikaanse beroepsteater vanaf 1925 tot voor die stigting van die Nasionale Toneelorganisasie in 1947. Kostelike staaltjies wat die menslikheid van die baanbrekers illustreer, word slim met geskiedkundige gegewens vermeng. 'n Voorbeeld hiervan is André Huguenet wat die rol van Jan van Riebeeck wat in Suid-Afrika aankom, vertolk. 'n Bejaarde tandelose vrou skreeu vir hom: "Is djy nou êntlik Djan van Riee-bêk?", en sonder aarseling antwoord André: "Wie dink djy miskien? Vader Krismis...?" Van die inligting is ook in ander publikasies verkrygbaar, maar vir die eerste keer vind ons 'n verskeidenheid van persoonlike dokumentasie wat gedurende die periode, en in nabetragting, die lig gesien het en deur Botha sinvol saamgevoeg is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/2/EJC20025
2007-06-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error