1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Literatuur en moraliteit

Volume 47, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

As vertrekpunt vir hierdie inleiding word geneem woorde van George Steiner (1989):"... ". Daarby moet gevoeg word die sienings van onder meer die Nederlandse digter Martinus Nijhoff, die Afrikaanse digter Elisabeth Eybers en die Nederlandse teoloog G Brillenburg Wirth, wat die literatuur beskou as 'n unieke gawe aan die mens, die "language animal", waardeur inniger begrip tussen mens en mens bewerkstellig word, en waarin die chaotiese emosies en gewaarwordings binne-in ons, kommunikeerbare vorm verkry. Enkele voorbeelde van kontensie rondom die morele appèl van literêre werke word kortliks bekyk: Etienne Leroux se (1962), (1976), (1973) van André P Brink en JM Coetzee se (1999). Dit kan gestel word dat die negatiewe morele oordeel wat oor hierdie literêre werke gevel is, vir 'n groot deel te wyte was aan die ontoereikende van die tekste. Daar bestaan iets soos "an ethics of reception", sê Steiner (1989), en dit kan opgebou word deur die sorgvuldige vestiging van 'n toereikende, verantwoordelike leeskultuur in 'n gegewe samelewing.


George Steiner in his essay (1989), wrote: "... any thesis that would ... put literature and the arts beyond good and evil is spurious". These words form the point of departure of this brief introduction. Literature's moral appeal should be seen in conjunction with the views of, inter alia the Dutch poet Martinus Nijhoff, the Afrikaans poet Elisabeth Eybers and the theologian G Brillenburg Wirth, that literature is a unique gift, an invention, even an "intervention" of man the language animal, fostering understanding between human beings, giving communicable form to our chaotic emotions and impressions. To use, interpret this gift adequately, an "ethics of reception" (Steiner 1989) is needed. In a short "narrative" some instances are recounted where the moral appeal of the literary work of art caused considerable turmoil and protest: Etienne Leroux's (1962), (1976), André P Brink's (1973) and by JM Coetzee (1999). It seems that adequate, "respectful" readings of literary texts will render a clearer understanding of their intrinsic moral appeal. Thus the nurturing of an informed, mature reading culture within a given society should be regarded as a moral imperative.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/2/EJC20038
2007-06-01
2019-08-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error