1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voorwoord

Volume 47, Issue 2
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die eerste aflewering van dié tema-afdeling oor morele herlewing het twee jaar gelede in hierdie tydskrif verskyn (2005, 45/3). Die simposium ondersoek moraliteit veral uit die hoek van bydraes uit die dissiplines waarop die SA Akademie beweeg, naamlik wetenskap en tegnologie en die kunste. Die bydraes sou kon toon watter rol, indien enige, dié dissiplines tot morele herlewing kan speel. In die eerste nommer het daar bydraes debat uit die kader van die geskiedenis, kunskritiek en teologie verskyn. In hierdie nommer is daar bydraes van 'n sielkundige, 'n argitek, 'n literator, 'n ingenieur en filosowe. Al die skrywers verdien ons hartlike dank. Veral natuurlik diegene wat geen subsidie gaan verdien nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/2/EJC20039
2007-06-01
2019-10-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error