1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Marcus Aurelius Antoninus (121-180 n.C.) - 'n stoïsyn vir ons eie tyd

Volume 47, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Uitgaande van die skrywer se onlangse (literêre) vertaling van Cleanthes se en Marcus Aurelius Antoninus se in Afrikaans, beskryf hierdie studie Marcus Aurelius as die laaste Stoïsyn, in 'n groot mate verskuldig aan sy voorganger, Epictetus. Hierdie skuld loop so diep as die driedelige sisteem van persoonlike dissipline () wat Epictetus in sy bekendgestel het. Hadot se interpretasie (in sy , 1986) van Marcus se en sy outentieke identifikasie van die asketiese dissipline word in die betoog van hierdie studie met verwysing na die Afrikaanse vertaling vertolk. Die studie sluit af met 'n verkenning van Marcus se gedagtes oor die vreugde wat 'n deugsame lewe inhou, sy opvatting van die "gemeenskap", en van keiserlike gesag en verpligting. Deurentyd word gepoog om Marcus se persoonlike filosofie en unieke etiese insigte vir die Afrikaanse leser toeganklik te maak en om sodoende die integrasie van die nuwe vertaling by die leser se literêre erfenis en tradisie moontlik te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/3/EJC20043
2007-09-01
2019-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error