1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Openbare gesprek en wêreldlikheid. Aspekte van die politieke filosofie van Hannah Arendt (1906-1975)

Volume 47, Issue 3
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Volgens Hannah Arendt is openbare gesprek (diskussie) en "wêreldlikheid" twee van die konstitutiewe elemente van of grondliggende voorwaardes vir 'n gesonde en lewenskragtige politieke lewe tussen die burgers van 'n samelewing, wat op sy beurt weer onontbeerlik is vir 'n sinvolle en waarlik menslike bestaan. Hierdie artikel ondersoek Arendt se opvattings in dié verband. Besondere aandag word gegee aan haar beroemde opstel oor Lessing (gepubliseer in ) en haar onsentimentele opvatting van burgerlike vriendskap of onderlinge respek tussen burgers, wat sterk herinner aan Aristoteles se begrip . In Arendt se eie woorde kom dit neer op "'n soort 'vriendskap' sonder intimiteit en sonder nabyheid; dit is eerbied vir die persoon op 'n afstand, dié afstand wat die ruimte van die wêreld tussen ons skep, en hierdie eerbied is onafhanklik van watter kwaliteite ons ook al mag bewonder of welke prestasies ons ook al hoog mag aanskryf" (HC 243).


According to Hannah Arendt public discourse and "worldliness" are two of the constitutive elements of or basic conditions for a healthy and flourishing political life amongst the citizens of a polity, which in turn is indispensable for a meaningful and truly human existence. This article explores Arendt's views in this regard. Particular attention is given to her famous essay on Lessing(published in Men in Dark Times) and her unsentimental view of civil friendship or respect between citizens, which is reminiscent of the Aristotelian . In Arendt's own words this is "a kind of 'friendship' without intimacy and without closeness; it is a regard for the person from the distance which the space of the world puts between us, and this regard is independent of qualities which we may admire or of achievements which we may highly esteem." (HC 243)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/3/EJC20046
2007-09-01
2019-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error