1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Twee mens-mens boeke
Nog altyd hier gewees. Die storie van 'n Stellenbosse gemeenskap, Herman Giliomee
In ons bloed, Hilton Biscombe : book review

Volume 47, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit is mense wat die geskiedenis maak. Kragte en magte is van groot belang maar dit is hoe dit op mense inwerk en hoe mense daarop reageer wat per slot van sake die gang van gebeure bepaal. Hierdie twee belangrike boeke van uiteenlopende aard maar met 'n aansluitende tema, is onderskeidelik tydens vanjaar se die Woordfees op Stellenbosch en verlede jaar op 'n groot byeenkoms in die HB Thom-teater bekend gestel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/4/EJC20058
2007-01-01
2020-07-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error