1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - The Inhuman Condition. Looking for Difference after Levinas and Heidegger, Rudi Visker : book review

Volume 47, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die Leuvense filosoof Rudi Visker is geen onbekende in wysgerige kringe in Suid-Afrika nie. Hy besoek ons land gereeld en in die tydskrif het reeds verskeie artikels van en oor hom verskyn. Hierdie onlangse boek van hom (waarvan die inhoud ten dele oorvleuel met 'n Nederlandse boek wat ook ondertussen uit sy pen verskyn het) gaan, soos tewens blyk uit die subtitel, uit van die volgende vraagstelling: Waarom word daar so 'n ophef gemaak van die "verskil" (differensie) oftewel die "Ander" in sy andersheid (alteriteit) in die hedendaagse samelewing en in die denke van byna al die vooraanstaande filosowe van ons tyd? Hierdie vraag hang saam met verskeie ander vrae soos dié aangaande die feitelike populariteit van die etiek, asook die feit dat intellektuele diskussies grootliks oorheers word deur kwessies soos intersubjektiwiteit, kommunikasie, multikulturaliteit, pluralisme, rassisme, seksisme, ensovoort.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/4/EJC20059
2007-01-01
2019-08-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error