1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die Akademie en die Afrikaanse radio : 70 : research article

Volume 47, Issue 4
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Die Afrikaanse Radiodiens, vandag Radio Sonder Grense, is vanjaar sewentig jaar oud. Soos met die meeste instellings en aksies waarby Afrikaans en sy welgevalle betrokke is, het die Akademie ook met die Afrikaanse Radiodiens van die vroegste tye 'n besondere verhouding gehad. Dit het ook heelwat inspanning en stryd gekos om 'n suksesvolle Afrikaanse radiodiens tot stand te bring en op 'n stygende peil te handhaaf. Die Akademie het 'n bydrae tot die opbou van die diens gelewer. Die naamsverandering in 1995 van die SAUK na SABC en van Radio Suid-Afrika na Radio Sonder Grense terwyl die Engelse omroep die naam South Africa FM gekry het, impliseer dat die Engelse diens Suid-Afrikaans is en die Afrikaanse diens net 'n omroep is. Ná 1995 het baie deure vir die Akademie by die SABC toe gegaan.


This year is the commemoration of the 70th birthday of the official Afrikaans Radio Service, today known as Radio Sonder Grense. The Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns played a significant role, similar to its role in other activities concerning the Afrikaans language, in promoting the development of quality programmes in Afrikaans, the use of a high standard of the language in public broadcasting and the eventual establishment of a separate Afrikaans radio service. The decision in 1995 to replace the multilingual name of the SABC to English only and renaming the Afrikaans Radio Radio Sonder Grense while the English Service was called South Africa FM is indicative of the changing attitude towards Afrikaans. It was henceforth to be regarded as not truly South African but as only serving a unspecified community. After 1995 the Akademie experienced the closing of a number of doors at the SABC to its close cooperation.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/4/EJC20060
2007-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error