1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Voorwoord

Supplement 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

Dit kan moeilik betwyfel word dat kriminaliteit en spesifiek die manifestasie daarvan in geweld en veral moorddadige geweld, die land in 'n knelgreep het. Die vlakke en intensiteit van besorgdheid hieroor verskil aansienlik. Volgens sommige is dit die natuurlikste verskynsel denkbaar in 'n tyd van oorgang en daarom is besorgdheid nie nodig nie. Ander beskou dit weer as van sodanige kritieke belang dat die toekoms van die land daardeur in die weegskaal geplaas word. Hoewel daar aansienlike verskil in opvatting bestaan oor die omvang van die erns van die saak, is daar min wat dit eenvoudig ontken.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/47/sup-1/EJC20075
2007-01-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error