1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - J.C. Kannemeyer : Uit puur verstrooiing - Lesings, praatjies, artikels, onderhoude en besprekings, J.C. Kannemeyer : boekbespreking

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

John Kannemeyer is ongetwyfeld Afrikaans se mees onverskrokke publiseerder. Sy soveelste publikasie na talle publikasies oor 'n verskeidenheid belangwekkende onderwerpe is , 'n titel ontleen aan C. Louis Leipoldt. Dis 'n bundel saamgestel uit sy belangrikste opstelle oor die afgelope tien jaar en dek 'n verskeidenheid temas. Opnuut beklemtoon hierdie publikasie Lucas Malan se stelling dat Kannemeyer "... tans nagenoeg die mees prominente en produktiefste figuur" (agterblad) is wat sorg vir 'n "volgehoue belangstelling in Afrikaans" en mag ek byvoeg, wat hierdie publikasie betref, ook in Nederlands.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/1/EJC20076
2008-03-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error