1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Mantrakolie, Pieter Wagener : boekbespreking

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract

In die openingsverhaal, , kry die leser te doene met 'n figuur wat telkemale in Wagener se verhale figureer, naamlik die buitestander, hier in die persoon van Die Gek. In die spanning tussen dogmatisme en waansin, donker en lig en die kosmies-spirituele en die mikrokosmies-banale wat die gebeure ten grondslag lê, kry die Gek ook hier sy plek in die godsdiens. Uiteindelik moet die eg-spirituele dimensie swig voor die gemoedelik-banale. Die diepste spiritualiteit bly onformuleerbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/1/EJC20077
2008-03-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error