1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die gebruik van die voegwoord in bysinsinlywing - : navorsings- en oorsigartikel

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 0041-4751

Abstract


The Afrikaans conjunction "wanneer" (when) originated in Dutch with the meaning "at which time". This paper describes the use of "wanneer" in subordinate clause embedding. A follow-up article will discuss hypotactic combining. The description follows the cognitive grammar paradigm. In accordance with that paradigm real examples of actual usage are quoted. Relationships between form and meaning are explored with the understanding that there are no clear boundaries between syntactic and semantic categories. A wide variety of examples was obtained by examining a large corpus of documents obtained from the Internet. Table 1 specifies the usage categories observed. Two important categories, i.e. embedding of a subordinate clause as a constituent in the main clause and embedding a constituent are discussed in depth.

By die ontleding van gebruiksdata, blyk dat in Afrikaans as bywoord en voegwoord in 'n verskeidenheid konstruksies gebruik word. Die doel van hierdie artikel is om die gebruik van die voegwoord in bysinsinlywing te beskryf. Bysinsinlywing word as 'n soort onderskikking beskou wat van hipotaktiese verbinding verskil met betrekking tot die kohesie tussen die bysin en die hoofwerkwoord. Twee soorte bysinsinlywing staan sentraal in die beskrywing, naamlik inlywing van 'n -sin sinsdeel en inlywing van 'n -sin 'n sinsdeel. As sinsdeel vervul die -sin die funksie van onderwerp, voorwerp, kopulatiewe predikaat of komplement van 'n onoorganklike werkwoord. As nabepaling word 'n -sin by naamwoordstukke, voorsetselgroepe en infinitiewe ingelyf. Verwantskappe met betreklike voornaamwoorde asook met die bywoord , blyk baie duidelik uit die data. Verdere verwantskappe met die komplementeerders en by inlywing as sinsdeel kom na vore. Verwantskappe met ander temporele en kousale voegwoorde word hoofsaaklik in hipotaktiese verbindings geopenbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/akgees/48/1/EJC20084
2008-03-01
2019-10-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error